Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
- Badhanddoeke, gesighanddoeke en seep word voorsien.
- Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op Goeie Vrydag en Kersdag.
- Wasgoeddiens beskikbaar teen ekstra koste indien jy langer as 3 dae vertoef.
- Die perseel word deur 'n elektriese heining van 1,8 m hoog omring en het 'n gemotoriseerde hek by die ingang.
- Geen etes word voorsien by The Stables nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, 'n yskassie, 'n enkelplaatstoof, braaipan, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder, en 'n privaat stoep met 2 gemaklike stoele en 'n tafel. Hierdie eenheid het nie 'n kombuiswasbak nie. Gratis onbeperkte WiFi en draagbare braai is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, enkelplaatstoof, braaipan, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
- Badhanddoeke, gesighanddoeke en seep word voorsien.
- Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op Goeie Vrydag en Kersdag.
- Wasgoeddiens beskikbaar teen ekstra koste indien jy langer as 3 dae vertoef.
- Die perseel word deur 'n elektriese heining van 1,8 m hoog omring en het 'n gemotoriseerde hek by die ingang.
- Geen etes word voorsien by The Stables nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder en 'n privaat stoep met 2 gemaklike stoele en 'n tafel. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
- Badhanddoeke, gesighanddoeke en seep word voorsien.
- Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op Goeie Vrydag en Kersdag.
- Wasgoeddiens beskikbaar teen ekstra koste indien jy langer as 3 dae vertoef.
- Die perseel word deur 'n elektriese heining van 1,8 m hoog omring en het 'n gemotoriseerde hek by die ingang.
- Geen etes word voorsien by The Stables nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n enkelbed en 'n aparte kleedkamer wat aansluit by 'n groot badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, kompakte oond en tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met 'n Openview-dekodeerder, en 'n privaat stoep met 2 gemaklike stoele en 'n tafel. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar. 'n Ekstra matras kan in hierdie kamer voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Badhanddoeke, gesighanddoeke en seep word voorsien.
- Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op Goeie Vrydag en Kersdag.
- Wasgoeddiens beskikbaar teen ekstra koste indien jy langer as 3 dae vertoef.
- Die perseel word deur 'n elektriese heining van 1,8 m hoog omring en het 'n gemotoriseerde hek by die ingang.
- Geen etes word voorsien by The Stables nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek. 'n TV met OpenView is in die eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
- Badhanddoeke, gesighanddoeke en seep word voorsien.
- Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op Goeie Vrydag en Kersdag.
- Wasgoeddiens beskikbaar teen ekstra koste indien jy langer as 3 dae vertoef.
- Die perseel word deur 'n elektriese heining van 1,8 m hoog omring en het 'n gemotoriseerde hek by die ingang.
- Geen etes word voorsien by The Stables nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
121 Broederstroomdrift, Tzaneen, 0850, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang