The Stables
Beskrywing
Die kamer het 'n enkelbed, tafel, stoele en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe met Jacobs-koffie, Five Roses en rooibostee, bruin- en witsuiker en varsgebakte beskuit. Daar is 'n TV met Open View-dekodeerder. Let wel daar is geen kookgeriewe in hierdie kamer nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs kamer
Belasting en Ekstras
Badhanddoeke, gesighanddoeke en seep word voorsien. Jacobs-koffie, Five Roses- en rooibostee , wit- en bruinsuiker, melk, sout, peper, olie, gefiltreerde water en ys word voorsien. Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op Goeie Vrydag en Kersdag. Wasgoeddiens beskikbaar teen ekstra koste indien jy langer as 3 dae vertoef. Geen etes word voorsien by The Stables nie. Kinders ouer as 12 jaar betaal R100 per nag. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal R50 per nag as hul met volwassenes deel. Kleuters tot 3 jaar - geen kostes.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n enkelbed, laaikas, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe met Jacobs-koffie, Five Roses en rooibostee, bruin en wit suiker en varsgebakte beskuit. Daar is 'n TV met Open View-dekodeerder. Let wel daar is geen kookgeriewe in hierdie kamer nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs kamer
Belasting en Ekstras
Badhanddoeke, gesighanddoeke en seep word voorsien. Jacobs-koffie, Five Roses- en rooibostee , wit- en bruinsuiker, melk, sout, peper, olie, gefiltreerde water en ys word voorsien. Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op Goeie Vrydag en Kersdag. Wasgoeddiens beskikbaar teen ekstra koste indien jy langer as 3 dae vertoef. Geen etes word voorsien by The Stables nie. Kinders ouer as 12 jaar betaal R100 per nag. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal R50 per nag as hul met volwassenes deel. Kleuters tot 3 jaar - geen kostes.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed, laaikas en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe met Jacobs-koffie, Five Roses en rooibostee, bruin en wit suiker en varsgebakte beskuit. Let wel, daar is nie 'n TV of kookgeriewe in hierdie kamer nie. Daar is 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs kamer
Belasting en Ekstras
Badhanddoeke, gesighanddoeke en seep word voorsien. Jacobs-koffie, Five Roses- en rooibostee , wit- en bruinsuiker, melk, sout, peper, olie, gefiltreerde water en ys word voorsien. Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op Goeie Vrydag en Kersdag. Wasgoeddiens beskikbaar teen ekstra koste indien jy langer as 3 dae vertoef. Geen etes word voorsien by The Stables nie. Kinders ouer as 12 jaar betaal R100 per nag. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal R50 per nag as hul met volwassenes deel. Kleuters tot 3 jaar - geen kostes.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié splinternuwe eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n aparte stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n TV met OpenView, 'n mikrogolf, yskassie, enkelwarmplaat, rooster, ketel, potte, panne, eetgerei en breekware. Daar is nie 'n wasbak in die kombuis nie. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, vars melk en tuisgebakte beskuit. Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat veranda en braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Badhanddoeke, gesighanddoeke en seep word voorsien. Jacobs-koffie, Five Roses- en rooibostee , wit- en bruinsuiker, melk, sout, peper, olie, gefiltreerde water en ys word voorsien. Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op Goeie Vrydag en Kersdag. Wasgoeddiens beskikbaar teen ekstra koste indien jy langer as 3 dae vertoef. Geen etes word voorsien by The Stables nie. Kinders ouer as 12 jaar betaal R100 per nag. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal R50 per nag as hul met volwassenes deel. Kleuters tot 3 jaar - geen kostes.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n volledig toegeruste kombuisie, 2 gemaklike stoele en 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n TV met OpenView-dekodeerder, 'n staanwaaier en gratis, onbeperkte WiFi. Daar is 'n privaat stoep met 2 gemaklike stoele en 'n tafel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg met 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n groot yskas en 'n mikrogolfoond.
Belasting en Ekstras
Badhanddoeke, gesighanddoeke en seep word voorsien. Jacobs-koffie, Five Roses- en rooibostee , wit- en bruinsuiker, melk, sout, peper, olie, gefiltreerde water en ys word voorsien. Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op Goeie Vrydag en Kersdag. Wasgoeddiens beskikbaar teen ekstra koste indien jy langer as 3 dae vertoef. Geen etes word voorsien by The Stables nie. Kinders ouer as 12 jaar betaal R100 per nag. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal R50 per nag as hul met volwassenes deel. Kleuters tot 3 jaar - geen kostes.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n enkelbed, 'n aparte aantrekkamer wat lei na 'n groot badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n staanwaaier, 'n TV met OpenView-dekodeerder en gratis WiFi. 'n Ekstra matras kan in die kamer voorsien word. Daar is 'n privaat stoep met 2 gemaklike stoele en 'n tafel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg met 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n groot yskas en 'n mikrogolfoond. Gemeenskaplike braaigeriewe.
Belasting en Ekstras
Badhanddoeke, gesighanddoeke en seep word voorsien. Jacobs-koffie, Five Roses- en rooibostee , wit- en bruinsuiker, melk, sout, peper, olie, gefiltreerde water en ys word voorsien. Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op Goeie Vrydag en Kersdag. Wasgoeddiens beskikbaar teen ekstra koste indien jy langer as 3 dae vertoef. Geen etes word voorsien by The Stables nie. Kinders ouer as 12 jaar betaal R100 per nag. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal R50 per nag as hul met volwassenes deel. Kleuters tot 3 jaar - geen kostes.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep is, nog 'n enkelbed, en 'n aantrekkamer wat lei na 'n badkamer met 'n stort en 'n wasbak en toilet. Die kamer het 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n staanwaaier, 'n TV met OpenView-dekodeerder en gratis WiFi. Daar is 'n privaat stoep met 2 gemaklike stoele en 'n tafel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg met 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n groot yskas en 'n mikrogolfoond. Gemeenskaplike braaigeriewe.
Belasting en Ekstras
Badhanddoeke, gesighanddoeke en seep word voorsien. Jacobs-koffie, Five Roses- en rooibostee , wit- en bruinsuiker, melk, sout, peper, olie, gefiltreerde water en ys word voorsien. Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op Goeie Vrydag en Kersdag. Wasgoeddiens beskikbaar teen ekstra koste indien jy langer as 3 dae vertoef. Geen etes word voorsien by The Stables nie. Kinders ouer as 12 jaar betaal R100 per nag. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal R50 per nag as hul met volwassenes deel. Kleuters tot 3 jaar - geen kostes.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broederstroomdrift 121, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom