+15
Gastehuis in Beaulieu (Witpoort)

The Stables, Beaulieu Kyalami

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 194 Jutlander Road, Beaulieu, Midrand, 1684, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

The Stables, Beaulieu Kyalami bied gastekamers op die veilige Beaulieu Equestrian-landgoed in Midrand. Die gastehuis is naby die Midrand-besigheidspark, Waterfall-winkelsentrum en Mall of Africa.

Verblyf word in 3 individuele kamers gebied. Dié kamers het elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddes en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ingeboude kaste, 'n TV, lessenaar en basiese verhit- en eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware.

Die gastehuis bied wasgoedgeriewe indien dit vooraf gereël word en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. The Stables is sowat 3 km vanaf Kyalami-winkelsentrum en Kyalami Country Club en 32 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 194 Jutlander Road, Beaulieu, Midrand, 1684, Gauteng
  • Gaste dink The Stables, Beaulieu Kyalami het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

194 Jutlander Road, Beaulieu, Midrand, 1684, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33863d2acd4870f80d093c34ceb59be2f616cbcc877979f716a54dfc71e984751487e5420b7a7c9710ed28ea21b05e2c084b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 194 Jutlander Road Beaulieu 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.9682731 28.0664793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang