Beskrywing
Hierdie eenhede het elkeen 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed. Daar is 'n tweeplaatstofie, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware in die kombuisie. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, WiFi en 'n lessenaar in. Gaste in hierdie eenhede kan gebruik maak van die gemeenskaplike lapa met ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste in die kamer kan die gemeenskaplike lapa met 'n ingeboude braai gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 6, Maroelasfontein Farm, Northam, 0360, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang