- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Strawberry Lane, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Strawberry Lane is in die hartjie van die boomryke Belle Constantia geleë, naby die Constantiaberg, bekroonde wynplase en die Constantia-parkgordel, en net 20 minute se ry van die middestad, Tafelberg en die Indiese en Atlantiese Skiereiland af.
Verblyf word in 2 eenhede aangebied, Die Ateljee en Die Kothuis, op die eienaar se perseel en elkeen met sy eie ingang. Die ateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook handgemaakte Wild Olive-toiletware wat met essensiële olies wat spesifiek gekies is gemaak is.
Die kothuis het 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en albei slaapkamers het en suite-badkamers met storte. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis.
Doendinge in die area sluit voëlkyk, wynproe, fietsry en swem in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 33 Strawberry Lane, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink The Strawberry Lane het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Strawberry Lane, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang