+17
Gastehuis in Somerstrand

Summit Stay Guesthouse

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Richardson Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Summit Stay Guesthouse bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), wat dit 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers maak.

Verblyf word gebied in 3 goed ingerigte kamers met en suite-badkamers met storte. Die kamers het gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Twee van die kamers het selfsorgkombuisies, terwyl die oorblywende kamer verhit-en-eetgeriewe het. Elke kamer het 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike areas, 'n swembad, onderdak-buitebraai-area met sitplek en 'n gimnasium. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die verblyf is naby geriefswinkels, 'n winkelsentrum en 'n casino geleë. Die strand en gholfklub is 'n entjie se ry vanaf die verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Felicity N
5.0
Loved every bit of it. My stay was amazing! The host was very kind, friendly and accommodating, and the helper was such an angel. I rea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Darius V
Saam met vriende
5.0
Still, veilig, lekker en goeie geselskap. Het baie lekker gebly, die verhuurders is baie nice en vriendelik, sal enige tyd weer gaan.
Jan 2026
Gustav S
Saam met lewensmaat
4.8
Very peaceful with a great location. We were upgraded free of charge to one of the larger rooms overlooking the beautiful pool area, wh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Athini M
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful stay. Our stay was lovely. The guesthouse is well taken care of. The rooms are clean, the pool is clean, as well as their gym ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Portia F
Saam met lewensmaat
4.6
Wonderful and peaceful stay. Wonderful and peaceful stay, slept like a baby.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18 Richardson Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Summit Stay Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Richardson Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA218f91c1d2679289be78a2d115ff9540a602a8bdb738189e3d606f74c4d209b0b20efcf43fca41909f54664ffa557eed9ce4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 18 Richardson Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9952251 25.6462052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang