The Taj Private Self-catering Residence
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luukse Dubbelateljee
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Let wel dat die ateljee-eenhede in privaat besit is en in die Taj is, wat 'n vyfsterhotel is.
- Skoonmaakdienste, wasgoeddienste, kamerdienste en pendeldienste kan direk met die Taj gereël word en dis vir gaste se eie rekening.
- Ontbyt en aandete kan by die restaurante op die perseel geniet word.
- Rook is verbode.
- Kinders word nie toegelaat nie.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Wale Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang