+58
Selfsorg in Vineta

The Timeless Way

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Hannes P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Vriendelik en die geld werd. Baie lekker gebly. Alles is daar wat jy nodig het. Selfs 'n braaier. Is definitief die geld werd. Personeel is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helmon
The Timeless Way
Hallo Hannes Dankie vir jou resensie. Ek is bly as jy jou tydjie by The Timeless Way geniet het. Groete

Nicolay J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

See you next time. It was my 3rd visit so far. I always stay here for a sports weekend and it's very comfortable and affordable for a quick getaway. I often have some very late hockey games and there were no issues with late night access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helmon
The Timeless Way
Good day Nicolay Thank you for your review and your continued support. It makes us glad if our guests are satisfied with the guesthouse. We hope to see you back soon. Best regards, Helmon

Dave C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2026

Comfortable and safe. Nice, clean, safe, all that one needs. Easy walking distance to the beach is a big plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Helmon
The Timeless Way
Hi Dave, Thank you for staying with us at The Timeless Way and thank you for taking the time to write a review on us. I am glad to hear that you enjoyed your stay. Best regards, Helmon

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heide B
Kort verblyf
3.6
Jan 2026

Good. Basic, but everything I needed was available. Mattresses a bit hard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa F
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Apr 2024

Ongemaklikste verblyf. Daar was mense bo ons wat hard geloop het, die hele dag tot laat in die aand. Hulle het meubels rond geskuif in die aand. Ek het die nommers gekontak wat gegee is, maar niks is gedoen aan my klagte. Ons het vuil skottelgoed uit die kaste gehaal. Die yskasdeur is stukkend. Daar was aangebou en gewerfsgeluide terwyl ons probeer rustig wees en laat slaap. Die kas waarop die TV gestaan het, is so lendelam dat ons nie TV kon kyk nie, want ons kon die TV nie skuif sodat die glasdeur se lig nie daarop skyn nie. Die banke was ongemaklik. Die beddens was kliphard. Daar was skaars enige breekgoed wat ons kon gebruik. 4 verskillende groottes papbakke, meer wynglase as gewone glase, 1 steakmes en minimale ander eetgerei. WiFi was ook baie sleg.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Henriette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Beslis worth every penny. Perhaps even too cheap? Baie lekker. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helmon
The Timeless Way
Hi Henriette Dis so lekker om te hoor dat julle lekker gekuier het. Kom gerus weer. Groete Helmon

Tallies T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Net lekker. Alles was binne ons bereik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helmon
The Timeless Way
Goeiedag Tallies Baie dankie vir die resensie. Ek is bly om te hoor dat julle tevrede was met julle akkommodasie. Kom gerus weer. Goed gaan. Groete Helmon

Adele P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Lekker spasie. Die trappe was bietjie ongemaklik vir ouer mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helmon
The Timeless Way
Hi Adele Dankie dat jy die tyd geneem het om n gradering te doen. Ons hoop julle kom weer kuier. Groete Helmon The Timeless Way

Sakkie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Rustig en lekker gewees. Naby die starnd en fasiliteite. Kan die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helmon
The Timeless Way
Goeie dag Sakkie Dankie vir die resensie. Ek is bly as julle die tydjie by ons geniet het. Kom gerus weer. Groete Helmon The Timeless Way

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Helmon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 945
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 945
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 945
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Harder Street, Vineta, Swakopmund, Erongo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbf3a530c05938550321bb860a7fd5e4e344c3b54c9362d3d71defb10511b977b7031c50909a1d15853ecfa0555e62945e9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 5 Harder Street Vineta Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.648406764132 14.53204446627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang