The Tokyo 705
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 87, The Tokyo 705, Kaapstad se sakekern, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 203 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Tokyo 705 is 'n sjiek selfsorg-vakansiewoonstel met moderne kenmerke. Dit is in die lewendige Loopstraat, die hartjie van Kaapstad se sakekern, geleë. Dit is die ideale opsie vir toeriste of sakereisigers en bied 'n lieflike uitsig op Leeukop.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en sluit 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. 'n Lessenaar en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike gimnasium en daar is 'n braai-area en 'n randvloeiswembad op die dak wat met 'n panoramiese uitsig op Tafelberg, Leeukop en oor die stad spog.
Slaapplek
’n Bespreking by The Tokyo 705 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Jare op LekkeSlaap 12
Ligging
- Loopstraat 87, The Tokyo 705, Kaapstad se sakekern, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 87, The Tokyo 705, Kaapstad se sakekern, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom