Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- The Tree House Unit
- Selfsorg
- The Tree House kamer no 2
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls
Gedurende die feesseisoen word daar verkies dat die eenhede saam bespreek word.
Indien gaste slegs 1 eenheid wil bespreek, moet hulle verkieslik die The Tree House-eenheid bespreek.
Indien gaste The Tree House-kamer nr. 2 bespreek, sal hulle slegs toegang tot die braai-area hê indien die The Tree House-eenheid nie bespreek is nie.
Indien gaste beide eenhede gedurende die feesseisoen bespreek sal dit teen n spesiale prys van R 2700-00 per dag beskikbaar wees .
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Swart Street, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang