Pick your preferred language

English

Afrikaans

+104
Lodge in Makhado

The Ultimate Lodge

  • 58 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • BP 19 Bluegumspoort Road, Louis Trichardt, 0920, Limpopo Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

The Ultimate Lodge 'n kort mottoris vanaf Louis Trichardt op die Bluegumspoort-roete met min verkeer in die mistieke Soutpansberge. Dié lodge is gerieflik geleë op pad na die Krugerwildtuin, Musina, Venda, Mapungubwe en Zimbabwe.

Verblyf beskik oor 17 eenhede en het slaapplek vir 61 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskas, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n kampeerterrein vir 4x4's, karavane en tente met volledige ablusiegeriewe, privaat braaigeriewe en kragpunte.

Gaste het toegang tot wasgoedgeriewe, braaigeriewe, kamerdiens, veilige parkeerplek, 2 lapas vir klein onthale, swembad, boma, putt-puttbaan met 9 putjies, speelpark vir klein kinders, pooltafel en veerpyltjiebord.

The Ultimate Lodge is op 23 hektaar geleë en die Bluegumspoort-pad is veilig, stil en ideaal vir bergfietsry, lang wandelinge of draf. Ons het 'n funksielokaal met plek vir 100 mense. Dit is geskik vir klein troues, konferensies, werkswinkels en spanbou-geleenthede.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • BP 19 Bluegumspoort Road, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink The Ultimate Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 175
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 175
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 175
per nag, vir 2 mense
Bespreek

BP 19 Bluegumspoort Road, Louis Trichardt, 0920, Limpopo

Sien kaart
  • 58 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10be87a82481e8b392fc18468b32ce2480c0f080d38b85171de96c390f2bc00b19fe238cbb5c49878f314c04d8dbb1f709e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 BP 19 Bluegumspoort Road Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -22.983839194466 29.913435280323
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang