LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Ultimate Lodge | LekkeSlaap
+118

The Ultimate Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir The Ultimate Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Henry V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie impressed met diens.

Maryke V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke V
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing!

'n Heerlike plek om tot rus te kom tussen die berge! Aandete was goed (al kon ons nie saam braai nie). Continental breakfast was bietjie karig. Kinders het gehou van al die vriendelike honde en putt-putt.

Jack V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jack V
Saam met vriende

Gerieflike verblyf in die Soutpansberge.

Nice, afgeleë lodge met 'n swembad, restaurant en kroeg. Baie groen met die berge in die agtergrond. Stil selfs net 2 km van die N1 af.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable stay in the Soutpansberge.

Nice, secluded lodge with pool, restaurant and bar. Very green with the mountains as background. Quiet even though just 2 km from the N1.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pieter C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Baie mooi omgewing.

Die gesinskamer waarin ons oornag het was ruim en netjies en goed toegerus. Lieflike omgewing. Sal plek beslis aanbeveel.

Christa V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ondervinding.

Vriendelike ontvangs gekry en die kamer was netjies en skoon. Die omgewing is pragtig - veral die uitsig op die berge. Ons aandete was teleurstellend. Oor 'n uur gewag daarvoor en die kos was droog en nie baie smaakvol.

Yvonne R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne R
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig.

Die verblyf was skoon en netjies. Omgewing rustig. En die kinders het die diere geniet. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Die ontbyt was baie lekker in 'n rustige atmosfeer.

Danette S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danette S
Gesin met tieners

Definitief die geld werd.

Ons was wel net vir een nag daar gewees, maar die mense is verby vriendelik, die kothuise is goed ingerig, baie netjies en skoon. Ons sal definitief weer gaan en definitief die keer vir 'n langnaweek om die plekkie ten volle te geniet.

Cinta Bekker B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cinta Bekker B
Gesin met tieners

Ons het net oornag. Baie skoon en netjies.

Al wat sleg was, was dat jy na die restaurant toe moet loop, verby die kroeg met kinders en dat hulle nog rook toelaat daar. Die reuk is onuithoubaar en dit is by die restaurant geleë. Die rokers maak ook gebruik van die stoep, so ons kon ook nie op die stoep staan nie. Ons het ons etes na die kamer laat ontbied.

Prieur L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prieur L
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar, skoon en gemaklik.

Tarentaal cottage (nie eintlik 'n cottage nie, vas aan 3 ander cottages, meer soos 'n woonstelkompleks) was heerlik om in te bly. Effens afgeleef, maar silwerskoon en baie gemaklik. Selfs dubbellaag toiletpapier. Pragtige uitsig en staproetes. Die kinders was mal oor die diere. Enigste probleem is dat die wassery vas aan die stoep is, so ons moes gedurig na die wasmasjien en tuimeldroër luister. Teen die prys gaan jy egter sukkel om beter te kry vir 5 mense as The Ultimate Guesthouse. Putt-putt teen R25 per persoon is bietjie belaglik.

Alan R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alan R
Saam met vriende

Baie lekker plek om te bly.

Aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice place to stay.

Recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Maryke M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Uitstekend, baie dankie vir alles!

Rone H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone H
Gesin met klein kinders

Dit was die wonderlikste sielerus.

Ek, my dogter en 4 kleinkinders het 2 nagte daar oorgeslaap en my kleindogter was in vervoering met die hasies, donkies en ander diere. Sy het gesprekke met hul gevoer en hul gevoer. Die seuns het hulself geniet deur put-put te speel, fiets te ry, bal te speel, te swem en hulself sommer te geniet. Ek het vir 'n kort rukkie sielsrus gehad van die ewige geldmag wat almal insluk en net meer en meer oorweldig. Almal jaag na rykdom en vergeet dié wat honger en dors het. Ek dank u uit my hart dat ek die 3 daggies en 2 nagte daar kon deurbring. Nou is ons terug in die werklikheid. Hou die plek so mooi, asseblief.

Hadrian S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hadrian S
Saam met vriende

The view and food excellent. Manager friendly and helpful.

The only problem is that the roof leaked when it rained.

Michelle V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Goed geleë, heerlike swembad en speelplek vir kinders, baie lekker ete's.

Mooi omgewing, gastehuis se personeel is baie vriendelik, heerlike etes. Ons kamer het dalk so bietjie opknappingswerk nodig gehad.

Chane V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Sien sterre.

Mary N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary N
Gesin met klein kinders

Friendly staff.

The place is clean, and accommodating.

Jessica S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en rustig.

Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer gebruik maak van die gastehuis. Vriendelike personeel en almal help graag waar hul kan. Kos groot porsies en smaaklik.

Estari N - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estari N
Gesin met klein kinders

Aangename veilige alles in 1 gastehuis met billike waarde vir geld opsies.

Daar is baie om te doen vir grootmense en kleuters sal beslis weer daar oornag.

Danie D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service and value for money.

Only used it as an overnight stop on the way to Zimbabwe, but I am very satisfied.

Hannes B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Mens moet nie hier oornag nie. Dit lyk asof daar baie te doen is.

Danie V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en vriendelik.

Ons het 'n heerlike tyd gehad, die diens was puik en is geleë in 'n rustige omgewing.

Ronald F - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald F
Besigheidsreis

Baie aangename verblyf.

Dit is 'n uitstekende blyplek. Tussen die berge geleë. Rustigheid en aangenaamheid beskryf alles.

Deidre D - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D
Gesin met klein kinders

Baie lekker, foto's kan nie die ongelooflike omgewing werklik weergee nie - pragtig!

Ons moet gereeld oorbly wanneer ons kinders aan gimnastiek deel neem. Een van ons beste ervarings, wanneer ons in Louis Trichardt is, is dit ons nuwe tuiste weg van die huis.

Franz J - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franz J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Goeie diens en alles. Vir mense - die ouerpaar vir wie ek bespreek het - wat vir lank in Louis Trichardt gebly het, is dit wraggies groot lof. Die plek kan met graagte adverteer word en ons (of hulle) sal verseker weer 'n draai daar maak.

Johan J - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan J
Besigheidsreis

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Annelien H - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Sal beslis weer daar oornag.

Dit was baie lekker. Die kamer was skoon en netjies en baie gerieflik. Die kos by die restaurant was uitstekend.

Neels V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie lekker en ons is baie welkom geheet.

Die plek is op 'n mooi area geleë. Jammer vir al die mistigheid, ek dink die uitsig van bo af moet defnitief baie mooi wees. Die bestuurder en ander werkers is baie vriendelik en kos voortreflik.

Sam M - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weekend stay is too short to enjoy everything, so you better add few days. Thanks!

If you're in the area touring, then stay at Ultimate Guesthouse. Forget the mists in the areas you'll travel through, and look forward to what awaits you: A guesthouse with morning breeze that opens mind to the freshness of life. It was really the best base to stay at and to travel on from. Thanks again for perfect stay!

Hugo V - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring. Sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel.

Die restaurant was goed. Die kos was uitstekend. Alles was soos dit op die web voorgestel is. Reëlings is profesioneel gehanteer.

Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 79 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluegumspoorweg BP 19, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT77uXJSpZUI0hCgyoy38WiUoG4CAk2dJACLG84u5IDO2FDuyh9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 BP 19 Bluegumspoort Road Louis Trichardt 0920 Limpopo 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -22.985577557754 29.919462203979
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!