4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Soos Gesien op Instagram
- Bowwood Road, Claremont, Upper Claremont, 7708, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Upper Haus is in die rustige woonbuurt Claremont. Dit is 'n pragtige selfsorgwoonstel met 'n pragtige berguitsig en is ideaal vir gaste wat op soek is na onvergeetlike verblyf in Kaapstad.
Hierdie smaakvolle duplekswoonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en gehaltelinne, sowel as oorgenoeg kasruimte en 'n lieflike berguitsig. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea is 'n ontspannende ruimte met groot vensters wat skilderagtige bergtonele omraam. Dit het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n etenstafel.
Die woonstel lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n sitarea. Dit is ideaal vir 'n skemerkelkie of 'n oggendkoffie met 'n pragtige berguitsig in die verte. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Chelcea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bowwood Road, Claremont, Upper Claremont, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink The Upper Haus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bowwood Road, Claremont, Upper Claremont, 7708, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang