Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens en sy eie badkamer. Dit het ook 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Indien 'n bababedjie vir die gastehuis of klipkothuise benodig word, sal 'n ekstra koste gehef word.
Elke klipkothuis het sy eie braai-area en kombuisie. Die Jagtershuis het 'n gemeenskaplike braai-area en kombuis en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste wat in die gastehuis bly.
Gaste kan vleis, slaai en braaibroodjies koop, asook ander maaltye wat in die gastekamers bedien sal word.
Let asseblief daarop dat aandete teen 'n ekstra fooi beskikbaar is en vooraf bespreek moet word.
Stel ons asseblief ten minste 3 dae vooruit in kennis van enige spesiale dieetvereistes.
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Ons is troeteldiervriendelik, die honde moet net te alle tye aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 4 enkelbeddens en ’n privaat badkamer. Die eenheid het toegang tot ’n gemeenskaplike kombuis en sitarea met ’n groot lapa buite. Die gemeenskaplike kombuis en sitarea word tussen die 2 eenhede van hierdie tipe gedeel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
Indien 'n bababedjie vir die gastehuis of klipkothuise benodig word, sal 'n ekstra koste gehef word.
Elke klipkothuis het sy eie braai-area en kombuisie. Die Jagtershuis het 'n gemeenskaplike braai-area en kombuis en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste wat in die gastehuis bly.
Gaste kan vleis, slaai en braaibroodjies koop, asook ander maaltye wat in die gastekamers bedien sal word.
Let asseblief daarop dat aandete teen 'n ekstra fooi beskikbaar is en vooraf bespreek moet word.
Stel ons asseblief ten minste 3 dae vooruit in kennis van enige spesiale dieetvereistes.
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Ons is troeteldiervriendelik, die honde moet net te alle tye aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 enkelbeddens, sy eie badkamer en 'n kombuisie. Gaste het toegang tot braaigeriewe buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien 'n bababedjie vir die gastehuis of klipkothuise benodig word, sal 'n ekstra koste gehef word.
Elke klipkothuis het sy eie braai-area en kombuisie. Die Jagtershuis het 'n gemeenskaplike braai-area en kombuis en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste wat in die gastehuis bly.
Gaste kan vleis, slaai en braaibroodjies koop, asook ander maaltye wat in die gastekamers bedien sal word.
Let asseblief daarop dat aandete teen 'n ekstra fooi beskikbaar is en vooraf bespreek moet word.
Stel ons asseblief ten minste 3 dae vooruit in kennis van enige spesiale dieetvereistes.
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Ons is troeteldiervriendelik, die honde moet net te alle tye aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n enkelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het ’n stort. Ander geriewe sluit ’n kombuisie, mikrogolf, yskassie en braaigeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien 'n bababedjie vir die gastehuis of klipkothuise benodig word, sal 'n ekstra koste gehef word.
Elke klipkothuis het sy eie braai-area en kombuisie. Die Jagtershuis het 'n gemeenskaplike braai-area en kombuis en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste wat in die gastehuis bly.
Gaste kan vleis, slaai en braaibroodjies koop, asook ander maaltye wat in die gastekamers bedien sal word.
Let asseblief daarop dat aandete teen 'n ekstra fooi beskikbaar is en vooraf bespreek moet word.
Stel ons asseblief ten minste 3 dae vooruit in kennis van enige spesiale dieetvereistes.
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Ons is troeteldiervriendelik, die honde moet net te alle tye aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Indien 'n bababedjie vir die gastehuis of klipkothuise benodig word, sal 'n ekstra koste gehef word.
Elke klipkothuis het sy eie braai-area en kombuisie. Die Jagtershuis het 'n gemeenskaplike braai-area en kombuis en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste wat in die gastehuis bly.
Gaste kan vleis, slaai en braaibroodjies koop, asook ander maaltye wat in die gastekamers bedien sal word.
Let asseblief daarop dat aandete teen 'n ekstra fooi beskikbaar is en vooraf bespreek moet word.
Stel ons asseblief ten minste 3 dae vooruit in kennis van enige spesiale dieetvereistes.
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Ons is troeteldiervriendelik, die honde moet net te alle tye aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
1 x Kinderbed vir 1
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Indien 'n bababedjie vir die gastehuis of klipkothuise benodig word, sal 'n ekstra koste gehef word.
Elke klipkothuis het sy eie braai-area en kombuisie. Die Jagtershuis het 'n gemeenskaplike braai-area en kombuis en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste wat in die gastehuis bly.
Gaste kan vleis, slaai en braaibroodjies koop, asook ander maaltye wat in die gastekamers bedien sal word.
Let asseblief daarop dat aandete teen 'n ekstra fooi beskikbaar is en vooraf bespreek moet word.
Stel ons asseblief ten minste 3 dae vooruit in kennis van enige spesiale dieetvereistes.
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Ons is troeteldiervriendelik, die honde moet net te alle tye aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die wittebroodsuite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Indien 'n bababedjie vir die gastehuis of klipkothuise benodig word, sal 'n ekstra koste gehef word.
Elke klipkothuis het sy eie braai-area en kombuisie. Die Jagtershuis het 'n gemeenskaplike braai-area en kombuis en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste wat in die gastehuis bly.
Gaste kan vleis, slaai en braaibroodjies koop, asook ander maaltye wat in die gastekamers bedien sal word.
Let asseblief daarop dat aandete teen 'n ekstra fooi beskikbaar is en vooraf bespreek moet word.
Stel ons asseblief ten minste 3 dae vooruit in kennis van enige spesiale dieetvereistes.
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Ons is troeteldiervriendelik, die honde moet net te alle tye aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 km east of Beaufort West, 800m off the N1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang