Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- 2-Enkelbed Klipkothuis
- Selfsorg
- Klipkothuis vir gesin
- Selfsorg
- Gastelodge Standaard Kamer
- Slegs kamer.
- Gastelodge Deluxe Kamer
- Slegs kamer.
- Gastelodge Wittebrood-suite
- Slegs kamer.
- Hunters Lodge - slaapplek vir 2
- Slegs kamer.
Huisreëls
'n Bababed is vir die Guest Lodge of Klipkothuise teen 'n ekstra beskikbaar.
Elke kliphuisie het 'n eie privaat braai-area en kombuisie. Die Hunter's Lodge het 'n gemeenskaplike braai-area en kombuis en daar is ook braaigeriewe beskikbaar vir gaste wat in die gastehuis bly.
Gaste kan vleis, hout, slaai en braaibroodjies koop, of ontbyt en aandete kan in gastekamers bedien word.
Let asb. daarop dat aandete vooruit bespreek moet word.
Indien jy enige spesiale dieëtvereistes het moet jy ons asb. ten minste 3 dae vooruit in kennis stel.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 km east of Beaufort West, 800m off the N1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang