Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in De Waterkant

The Valour 702

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Albrie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie goed geleë, netjies en gerieflik ingerig, maar parkering was 'n probleem. The Valour 702 is baie netjies en goed geleë. Die enigste negatiewe was dat ek in die straat moes parkeer en soms was daar nie parkering in die straat voor die akkommodasie nie en moes ek wag tot laat in die aand om te gaan kyk of daar parkering beskikbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 825

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 081
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 081
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 081
per nag (plek vir 2)
Bespreek

 32 Chiappini Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bfaab27377fe7e91dec3eae39d6881dd300016a9ff4366ec836956b99a8dd25fce2c81a08bf7026b64866bb38f7d364a5cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 081 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5  32 Chiappini Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.917242838883 18.418068818891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang