Pick your preferred language

English

Afrikaans

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,350.00 per bespreking
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Gaste moet 'n huurooreenkoms teken met die eiendom wanneer die bespreking bevestig is.
- Geraas en harde musiek word glad nie toegelaat nie.
- Slegs die aantal gaste op die bespreking sal toegelaat word.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Gidshonde word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
- Indien enige item weg, gebreek of beskadig is wanneer gaste uitklok sal die waarde daarvan van die breekskadedeposito afgetrek word.
- Indien daar enige vlekke op die linne is sal die linne vervang moet word en sal die waarde daarvan van die breekskadedeposito afgetrek word.
- Die breekskadedeposito word normaalweg binne 14 dae na die uitklokdatum terugbetaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 10)
Bespreek

5 Iris Road, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b73058788651d2a2fdea7bb4a162b9a32621b67d4e4af1ade3acac13ba35004cf596cb0a0322df2896e0420e4a19b05b506?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 10) 34 5 1 5 5 Iris Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.058820546765 18.043338061342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang