+116
Gastehuis in Bela-Bela

The Villa Manor & Spa

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Ruan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekend. Baie lekker gebly, vriendelike, uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Exceptional. Highly recommended. Absolutely amazing experience. Highly recommend as a place to relax, rejuvenate and recover. Everything was exceptional. Beautiful, clean rooms, professional, friendly staff that went out of their way to make my stay an absolute pleasure. I stayed 2 nights, with a delicious breakfast included. The spa treatments were also fantastic. I would love to go back and stay longer next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nthabiseng M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. The place was so amazing, a breath of fresh air! My partner and I decided to stay an extra night. That's how much we loved the place. Everyone was warm and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2026

Mooi en skoon plek met ‘n lekker jacuzzi, maar glad nie so privaat en afgesonder. Wat 'n teleurstelling. Ons het hier bespreek vir ons 25ste huweliksherdenking en ek wil begin deur te sê dat die plek baie mooi, netjies en skoon is. Die privaat jacuzzi was ook ‘n groot pluspunt en die algemene atmosfeer van die kamer is baie mooi. Maar ongelukkig was ons grootste teleurstelling dat die plek glad nie so “private” en “secluded” is soos wat dit in die advertensie beskryf word nie. Die advertensie vir Room 17 – The Loft Studio skep die indruk van ‘n afgesonderde, rustige en romantiese ruimte waar jy heeltemal alleen kan wees. Dit was egter nie ons ervaring nie. Toe ons arriveer, het ons ‘n geslote rooi deur in die kamer opgemerk. My man het gevra wat dit is, en die persoon wat ons ingeboek het, het baie vaag geantwoord met “oh, that is nothing.” Later het ons egter besef daar is ‘n ander kamer direk agter daardie deur — letterlik langs ons slaapkamer. Mens kon die mense in die aangrensende kamer hoor praat in die aande en vroegoggend. Dit het heeltemal die gevoel van privaatheid weggevat. Wat dit nog meer frustrerend gemaak het, is dat ons nie eers normaal TV of movies kon kyk nie, omdat die mense langsaan gekla het die TV is te hard. Ons moes die volume so sag sit dat ons self skaars kon hoor wat in die movie aangaan. Vir ‘n plek wat geadverteer word as ‘n “romantic escape” en “just you and me alone”, voel ‘n verbindende deur na ‘n ander kamer baie misleidend. Dit is jammer, want die plek self is mooi, maar die beskrywing stem nie ooreen met die werklikheid nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Mmachidi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Amazing, relaxing, accommodative of troublesome toddlers and beautiful. I enjoyed my stay throughout, from the time we arrived till we left. I wish we had stayed longer. The place was very clean and beautiful, and the atmosphere was very pleasant and chilled. We appreciated the breakfast, the excursions, and how it accommodated our troublesome toddler. The staff was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelebogile R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Everything was on point, very friendly staff, nice breakfast. Relaxing, very quiet and exciting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda Oosthuizen O
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Die beste kuier ooit. Baie lekker gekuier. Personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Plekkie was netjies. Spa was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful. The place is beautiful and well maintained. Reception is friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mduduzi K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Peace of mind. Everything met my expectations. I love the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorah R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Cool and friendly place to enjoy with loved ones. It was just what I wanted, enjoying with my family through braais, swimming and relaxing. I had a wonderful time to bond with my grandchildren and everyone. Definitely we will consider returning back next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 045
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 4)
Bespreek

9 Knoppiesdoring Street, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 54 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98423a62fa5ce4cbd887813282380bf9e3327cfad1d7e23aeccee4f639e865d5db9f77a9844554f29a2470d1c5c2abc67d7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 9 Knoppiesdoring Street Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -24.871032965835 28.287468542328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang