+22
Selfsorg in Wakkerstroom

The Vlei Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mietze D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon, netjies, gemaklik, mooi, waarde vir geld. Ons het heerlik gebly in The Vlei Cottage. Van die skoonste en mees netjiese verblyf wat ons al in Wakkerstroom gehad het. Die huis is ten volle toegerus en daar is pragtige diere en natuurskoon reg rondom die huis. Kommunikasie was ook baie goed en die eienaar baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

521 President Street, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d8c7317b22cf24edfd26d4e04a03d2375049d3cd395c986dffe19b86893aba84503598e5940a6550579bfe35f8a0e226a50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 521 President Street Marthinus Wessel Stroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 12:00 -27.372507782427 30.128349420691
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang