- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 124 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
The Wakkerstroom Hotel is op die plein in die hartjie van die dorpie Wakkerstroom, Mpumalanga. Wakkerstroom is in 'n pragtige vallei geleë, 27 km vanaf Volksrust.
Verblyf word in 4 kamerkategorieë gebied wat elk smaakvol versier is en 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, elektriese komberse, 'n verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die hotel het 'n pool-tafel , buite-sitarea op die stoep, 'n kroeg en verskeie eetareas met 'n gewilde restaurant wat 7 dae 'n week oop is vir ontbyt, middagete en aandete.
Dié dorp het baie historiese geboue en bied 'n rustige omgewing. Dis meestal bekend vir sy vleilande en is in 'n vallei met heuwels en damme geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 124 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink The Wakkerstroom Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
124 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang