Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is oorgenoeg kasruimte, gratis WiFi, yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers lei na 'n gemeenskaplike onderdakdek met buitemeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers is op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het oorgenoeg kasruimte, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers lei na 'n gemeenskaplike onderdakdek met buitemeubels.

Hierdie kamers is op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het oorgenoeg kasruimte, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale. Die kamers lei na 'n gemeenskaplike onderdakdek met buitemeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers is op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het oorgenoeg kasruimte, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers lei na 'n gemeenskaplike onderdakdek met buitemeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank

Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Hierdie kamer kan as 'n tussenkamer saam met die executive-koninginkamer bespreek word. Die kamer het gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe. Dit lei na 'n lieflike, welige tuin en grasperk en bied 'n uitsig op die berge en oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Hierdie kamer kan as 'n tussenkamer saam met die executive-2-enkelbedkamer bespreek word. Die kamer het gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe. Dit lei na 'n lieflike, welige tuin en grasperk en bied 'n uitsig op die berge en oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 'n oprit wat na die kamer lei en dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, stortstoel, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Dit lei na 'n lieflike grasperk met buitesitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ook die Bruidssuite, apart van al die ander kamers. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n klein sitarea en 'n spieëltafel, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe. Parkeerplek is onder die bome beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie rondawel is 'n netjiese oopplan-grasdakeenheid met slaapplek vir 6 gaste en het 'n koningingrootte-hemelbed en 4 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het lugversorging en 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Dit lei na 'n lieflike grasperk met buitesitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off P34-4, Unnamed Road, Nooitgedacht Farm 388, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang