+14
Selfsorg in Jeffreysbaai

The Waves @ Blue Horizon

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hattingh B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Fantasties. Fantasties lekker gewees en die host is 'n superster! Sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Lekker. Baie mooi en oulike woonstel. Lekker ligging met alle benodighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Awesome. It was a perfect location with a very attentive host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker sien julle weer. Baie goed geleë, binne loopafstand van die hoofstrand en baie eet- en kuierplekke (see is 100 m van die woonstel). Die woonstel is baie goed toegerus en was baie skoon toe ons ingetrek het. Ons het baie lekker gekuier en sal weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hentie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Puik, gerieflik, perfekte ligging. Baie lekker gebly, plek perfek ingerig en toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Heerlik en ontspannend. Heerlik! Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Net wat ek nodig gehad het! Ek het heerlik gerus en ontspan met die see sommer klipgooi van my af. Dolfyne en 'n rob gesien en die meeue gevoer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Idillies! Heerlik gebly! Perfekte plek vir 'n naweek wegbreek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 300
10 % AF
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
10 % AF
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
10 % AF
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 5)
Bespreek

31 Diaz Road, Unit 6 Blue Horizon, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa174d2dac1d8ace9093c96c9a3f34f4496a2cc9f04e45f49909de20ad4c663e8aba28365a65bfab36a58ba7eaa25f2bd6161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 31 Diaz Road Unit 6 Blue Horizon 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.051763517679 24.924335593918

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang