The Waves 704
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg, The Waves, 704, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R2 225 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Waves 704 is 'n bekoorlike woonstel in 'n kompleks in Bloubergstrand, bekend vir sy ongerepte strande, restaurante en uitsig op die bekende Tafelberg.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n gastebadkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeljies en 'n skottelgoedwasser in die aparte opwaskamer. Die kombuis lei na 'n eetenstafel met 6 stoele. Dit sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeur lei na die lieflike balkon met buitesitplek en 'n uitsig oor die see.
Slaapplek
’n Bespreking by The Waves 704 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 31
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Coral-weg, The Waves, 704, Table View, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg, The Waves, 704, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12