- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 73 Coetzee Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Windmill B&B and Conference bied gerieflike oornagverblyf in die bekoorlike dorpie Middelburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die B&B bied verblyf in 6 kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe en die Luxury Twin/King Room het ook sy eie kombuisie wat met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV in elke kamer.
Ontbyt is ingesluit en word in die eetarea bedien. Die B&B spog met 'n goed toegeruste konferensiesentrum vir korporatiewe geleenthede, troues of spesiale vieringe. Gratis veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. The Windmill B&B and Conference is naby 'n paar winkels en kroeë in die dorp geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 73 Coetzee Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink The Windmill B&B and Conference het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
73 Coetzee Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang