4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Durnford Avenue, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Zen Den is in La Lucia, Umhlanga, geleë en is 'n pragtige en rustige verblyf wat slaapplek vir 4 gaste het. Hierdie lieflike ruimte is ontwerp om 'n rustige toevlugsoord te bied vir diegene wat 'n gemaklike en ontspannende verblyf soek.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, broodrooster, mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, gemaklike rusbank en 'n TV.
Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Gaste het toegang tot 'n balkon waar hulle kan ontspan, asook die tuin-uitsig en die see in die verte kan geniet.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 47 Durnford Avenue, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Zen Den het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Durnford Avenue, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang