The Zion Hill Guest House
4 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Rosemount Avenue, Rosemount, East London, 5201, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Zion Hill Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Rosemount, Oos-Londen. Dit is naby verskeie winkelsentrums en restaurante in die area geleë.
Verblyf word in 5 eenhede gebied, wat elk oor 1 of 2 slaapkamers beskik en óf 'n koningingrootte-, koninggrootte- óf 'n enkelbed het. Die slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke eenheid het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV, gratis WiFi en 'n lessenaar. Daar is noodligte in die geval van kragonderbrekings. Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuisie met 'n mikrogolf, wasbak en 'n etenstafel met stoele. Woonstel E is die enigste selfsorgeenheid. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Rosemount Avenue, Rosemount, East London, 5201, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Rosemount Avenue, Rosemount, East London, 5201, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang