- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- 6 Thelma Road, Claremont, 7708, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Thelma & You het sy eie, unieke storie om te vertel. Hierdie gastehuis is in die hartjie van Kaapstad en het 'n intieme atmosfeer, bekoorlike versiering en vriendelike personeel wat jou verblyf spesiaal sal maak. Die gastehuis is vol helder kleure, fyn ontwerpersdetail en bied 'n ontspannende atmosfeer. Elke kamer moet besoek word.
Die gastehuis beskik oor 5 pragtige en suite-kamers wat luuks, ruim en vol karakter is. Elke ontwerpelement is spesiaal gekies om te verseker dat jy as gas 'n gemaklike en stylvolle ervaring het. Elke kamer bied selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit ’n yskassie, ketel, broodrooster en mikrogolfoond in.
Thelma & You bied toegang tot 'n tuin, gastesitarea, eetarea, 'n kombuis, WiFi, veilige parkeerplek, braaigeriewe en wasgoeddienste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Rupert Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 6 Thelma Road, Claremont, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink Thelma & You het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Thelma Road, Claremont, 7708, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang