+21
Selfsorg in Theseneiland

Thesen Island Loft Apartments

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Ewan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantasties. Sentraal. Gemaklik. Privaat. Stunning location and easy to find. The heart of Thesen Island. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Modern, gemaklik, gerieflik. En bekostigbaar. Die verblyf was uitstekend. Ons het twee aangrensende eenhede betrek, wat ideaal is vir vriende wat saam reis, maar nie saam slaap nie. Die woonstelle se kombuise was puik: uitstekend toegerus met alles wat jy kon wil hê – en selfs meer. Die meubels was modern en van goeie ontwerp, die badkamerruim is modern, die interieur aantreklik sonder om opgesmuk te wees. Die ligging is puik, 'n handreiking van uitstekende restaurante en ander fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflike ligging. Baie gerieflik geleë en netjies. Alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie luukse plekkie met die beste kwaliteit. Baie lekker en luukse woonstel. Baie lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin Rayne P
Kort verblyf
4.2
Jun 2025

I would recommend that you draw up maps on how to find the accommodation. The directions to the place could be better. The loft was off the beaten path in an alley.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

Lekker naweek wegbreek. Die plek is pragtig met gemaklike bed en oulike kombuise. Koffiemasjien was heerlik. Lugverkoeling is noodsaaklik. Baie warm kamer met 'n waaier. Baie raserige restaurant reg oorkant.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riegert V
1 nag
5.0
Des 2024

Gerieflik en goeie waarde. Ek het heerlik by Thesen Island Lofts gebly. Dis uiters goed geleë tussen restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margot E
1 nag
5.0
Mrt 2024

Absoluut lieflik, nog mooier as die fotos. Dit was 'n lieflike plek, en stapafstand na alles. Ongelukkig raas dit net baie by Tapas vir die wat dalk vroeg in die bed wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Absolutely enjoyed my stay and will definitely stay there again. Perfect location if you enjoy the buzz of people and being in the centre of it all. Literally in walking distance to everything. Beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Will definitely be back. Loved our stay. Beautiful apartment with quality linen and appliances. A little bit noisy at times, but nothing that a glass of wine and a pair of earplugs couldn't sort out!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Thesen Island Loft Apartments
Thank you for staying with us, we are glad that you enjoyed the apartment.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 2)
Bespreek

TH30 Saffron Lane, Thesen Harbour Town, Knysna, 6271, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa053ffcd7d0e591babb50b67b36b83b00737787dd37f6451daf613846869f2c08d50cf4b629801659981a478ab254b8abb66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 TH30 Saffron Lane Thesen Harbour Town 6271 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.048567 23.048163

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang