Louvre Manor House
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Voortrekker Street, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Louvre Manor House bied gemaklike oornagverblyf in die hartjie van Bothaville, 'n klein dorpie in die Vrystaat. Die gastehuis is ideaal vir reisigers wat deurreis, sakereisigers of besoekers wat die jaarlikse Nampo Expo bywoon.
Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid goed ingerigte kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens en het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort. Bykomende geriewe in die kamer sluit in lugversorging, 'n TV met Netflix, gratis WiFi, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste word voorsien van veilige parkering, en die gashere bied 'n koepon vir ontbyt by 'n nabygeleë restaurant.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ben Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 36 Voortrekker Street, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Gaste dink Louvre Manor House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Voortrekker Street, Bothaville, 9660, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang