Pick your preferred language

English

Afrikaans

+53
Lodge in Pietermaritzburg

Thorn Tree Lodge and Conference Centre

  • 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 39 Adams Road, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Thorn Tree Lodge and Conference Centre is ideaal geleë vanaf die N3 naby Pietermaritzburg se middestad, die hoofstad van KwaZulu-Natal. Dit is net 5 minute vanaf die middestad en het 'n uitsig oor die 'Maritzburg-gholfbaan. Die lodge is in 'n rustige tuin by die ingang van die besonderse uKhahlamba-Drakensberg Wêrelderfenisgebied en bied maklike toegang tot die ontspannende geriewe.

Thorn Tree Lodge and Conference Centre het ruim, luukse kamers wat 'n hartlike welkom aan gaste bied. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die lodge is geleë in 'n inheemse omgewing en sodoende sal gaste se dag met voëlgesang being.

Ontbyt, gepakte middagetes en aandetes is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste. Aandetes is slegs op weeksdae beskikbaar. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die lodge het 1 groot konferensiekamer vir 20 afgevaardigdes, 1 kleiner konferensiekamer vir 13 afgevaardigdes en 'n vergaderingkamer vir 6 mense.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Mike D
Besigheidsreis
5.0
Werkers gerus gevoel by die bestemming. "Werknemers van ons maatskappy het onlangs Pietermaritzburg se lughawe besoek om werk daar te verrig. Hulle wa...
Sien meer
Apr 2025
Juandre B
Besigheidsreis
5.0
Baie rustig en veilige area. Het baie lekker gebly.
Apr 2025
Ricardo F
Besigheidsreis
4.8
Lekker geslaap in PMB. My Kamer was baie skoon en netjies, die Badkamer was ook baie skoon en mooi. Die kamer kyk uit oor die Golfbaan en dit was baie...
Sien meer
Mei 2025
Elsa C
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het dit baie geniet. Baie lekker gebly, was skoon, netjies en veilig. Sal beslis hulle aanbeveel.
Apr 2025
Kobus O
Saam met lewensmaat
4.2
Well priced and convenient. Great location and quiet surroundings. The room was adequate and clean. For the price, it was very good! On...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Murray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 39 Adams Road, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Thorn Tree Lodge and Conference Centre het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

39 Adams Road, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAowbjaANTYQOW4CEBDOlYkMFeyDiwcQDNIRz9tXqpvD50b20FqP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 39 Adams Road Hayfields 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.616987355166 30.416049203705
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang