Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Willows

Ocean Breeze 1
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ocean Breeze 1 is verbind met Ocean Breeze 2. Dit beskik oor 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n TV met plaaslike kanale. 'n Matras met gemaklike beddegoed kan op die vloer geplaas word indien nog 'n persoon in die eenheid geakkommodeer moet word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Net verblyf. Gaste ontvang 'n gasvryheidspakkie met aankoms.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ocean Breeze 2
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ocean Breeze 2 is verbind met Ocean Breeze 1. Dit beskik oor 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid het nie 'n TV nie, maar het wel WiFi. 'n Matras met gemaklike beddegoed kan op die vloer geplaas word indien nog 'n persoon in die eenheid geakkommodeer moet word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Net verblyf. Gaste ontvang 'n gasvryheidspakkie met aankoms.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Country Garden
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Country Garden is 'n kleiner en knus selfsorg-eenheid wat oor die swembad uitkyk. Dié eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-stort, wasbak en 'n toilet. Verder is daar ook 'n kombuisie met 'n tweeplaatstofie, 'n mikrogolf, elektriese braaipan, broodrooster, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met plaaslike kanale is ook beskikbaar. 'n Matras met gemaklike beddegoed kan op die vloer geplaas word indien nog 'n persoon in die eenheid geakkommodeer moet word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Net verblyf. Gaste ontvang 'n gasvryheidspakkie met aankoms.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buitenkantstraat 1, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmMDY4MjVjLTZmZTQtNGRhNy1iNTQ4LTk0MDU5MTJkMTNhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 1 Buitekant Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.056556 19.6046869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem