Three43 On B
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Main and Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Three43 On B bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n stylvolle mikrowoonstel op die 7de verdieping van 'n veilige gebou in Seepunt, Kaapstad. Die woonstel is stapafstand van die gewilde Seepunt-promenade, die strand en 'n verskeidenheid kafees en restaurante, wat dit ideaal maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Bykomende geriewe sluit WiFi in. Gaste kan uitsigte oor Seinheuwel vanaf die privaat balkon geniet.
Die gebou bied 24-uur-sekuriteit en wasgoedgeriewe is beskikbaar. Betaalde straatparkeerplek kan naby gevind word. Kaapstad se middestad en Atlantiese kusgebied-besienswaardighede is maklik bereikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Corner of Main and Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Main and Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang