Tides Apartment 12
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea-weg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Tides Apartment 12 is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in die kusdorpie, Struisbaai, geleë is. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en is perfek vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 2 enkelslaapbanke en 'n etenstafel.
Daar is 'n TV, maar gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart, afstandbeheer en kabels saambring.
Gaste het toegang tot 'n lieflike stoep waar hulle kan ontspan, en dit lei na 'n groot grasperk en gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Tides Apartment 12 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 121
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Protea-weg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Tides Apartment 12 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea-weg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom