6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Flame Crescent, Unit 4 The Tides, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tides Beach Apartment is 'n lieflike selfsorgvakansie-eenheid in die veilige The Tides-kompleks in Jeffreysbaai. Dit spog met 'n gedeeltelike see-uitsig, is naby die strand en is ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n dubbelstort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sit- en eetarea het oorgenoeg sitplek en daar is 'n slim-TV en WiFi.
Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek en draagbare braaigeriewe. Daar is parkeerplek in 'n enkelmotorhuis met 'n outomatiese deur en gaste sal naby restaurante en geriefswinkels wees.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Claudia Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Flame Crescent, Unit 4 The Tides, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Tides Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Flame Crescent, Unit 4 The Tides, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang