Tigers'Lair Dorsland Cottage
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Farm 255, Tigers'Lair, Aranos, Hardap Sien kaart
Beskrywing
Tigers' Lair Dorsland Cottage is 'n bekoorlike, gerestoureerde eenheid geleë op 'n werkende plaas in Hardap, net 18 km vanaf Aranos. Omring deur uitgestrekte oop landskappe en die rustige ritmes van die plaaslewe, bied hierdie knus toevlugsoord die perfekte wegbreek vir natuurliefhebbers en diegene wat 'n wegbreek van die stad soek.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en maak oop op 'n privaat patio met buitesitplek en 'n buitestort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, 'n oondjie, eetgerei, breekware en 'n yskassie. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet. 'n Waskamer met 'n wasmasjien is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Buite kan gaste ontspan op 'n lieflike patio met sitplek buite en 'n vuurput, omring deur pragtige landskappe en sterrehemel. Die omgewing naby die geboue kan verken word, terwyl diegene wat meer avontuur soek met hul aankoms navraag kan doen oor staproetes, fietsroetes en voëlkykgeleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm 255, Tigers'Lair, Aranos, Hardap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 255, Tigers'Lair, Aranos, Hardap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang