+16

Timeless Joy

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Queen Victoria Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Timeless Joy bied gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Kaapstad, gerieflik geleë oorkant die pad van die pragtige Company Gardens.

Die woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en bied slaapplek vir 2 gaste. Die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n lugbraaier, yskas-vrieskas, ketel, tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Gaste kan maklike toegang tot verskeie nabygeleë besienswaardighede geniet, insluitend Tafelberg, die lewendige restaurante van Kloofstraat en die V&A Waterfront. Kampsbaai en Clifton-strand is albei binne 'n kort rit, terwyl Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 22 km weg geleë is. Die omliggende wynplase, ongeveer 23 km van die eiendom af, bied 'n ideale omgewing vir skilderagtige uitstappies en wynproeë.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 80 Queen Victoria Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Queen Victoria Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57688193a14a5186d5eb8f58c8575120b38089ca0c581b20b670fcafa6b175d47ced0cda33b04543122bb733cd4990d76a5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 80 Queen Victoria Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927937906251 18.41502807791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang