Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Letitia S
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Heerlike plek om te bly. Baie mooi en netjiese plek, het alles wat 'n mens nodig het en meer. Daar was ook 'n klomp baie lekker aktiwiteite naby die plek teen billike pryse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

An unforgettable experience and the most wonderful stay. We had the most wonderful stay with a view that truly takes your breath away. On Saturday morning, we even woke up to a visit from a troop of elephants—they came so close it felt like you could almost reach out and touch them. The house is spotless and equipped with everything you need and more. The only thing that was missing was WiFi. Reception in the area isn’t the best, and when you’re running a business, it’s not ideal to be unreachable. Overall, it was an unforgettable experience, and we would love to return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Heerlike rus wegbreek by Tiru Lodge. Fantastiese uitsig en goed toegeruste huis vir 'n groep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Awesome! Very comfortable and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beanke U
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Gemaklik en netjies. Ons het heerlik daar gebly, dis werklik 'n pragtige plek met die mooiste uitsig en het alles gehad wat ons sou kon nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf
4.8
Des 2025

Baie lekker gekuier en ontspan. Lekker dat van die diere kom dagsê. Ons het baie lekker gebly. Die huis is baie goed toegerus om verblyf gerieflik te maak. Die ligging is baie goed - lekker gekuier op die groot stoep/braaiarea. Een kas in die kombuis ruik muwwerig en die onderste toilet spoel nie ordentelik nie. Van die enkelbeddens se matrasse is baie sag en slaap nie so lekker nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Natuur mooi belewenis. Waarde vir jou geld. Veilig. Geskik vir 2 gesinne. Jy voel nie in mekaar se pad nie. Sal vir seker weer daar kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Baie lekker plek, kan sterk aanbeveel! Heerlik gebly, baie lekker dek met stoep en swembad, wat uitkyk op watergat, baie diere kom drink!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rina J
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Werklik aangenaam. Kaggel, warm swembad en die uitsig 'n absolute bonus. Fantasties, behalwe genoeg warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2025

Relaxing stay. The lodge is well equipped with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Ingwe 239, Mabalingwe, Bella Bella, 1715, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA010ddba525346002382dd0bb4a388609f309e09839b7fdddcec92de0a329404f335791de83b9b18437dc8b3e72a883d5d93f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 9) 75 5 1 5 Ingwe 239 Mabalingwe 1715 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.816183541871 28.059246527331
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang