+19

Toekoms Inn

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Buffelsvlei, House, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Toekoms Inn is 'n knus selfsorgkothuis op 'n plaas net buite Aliwal-Noord op die N6. Die kothuis is 'n wonderlike opsie vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek buite die stad.

Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kothuis het ook 'n koffiestasie wat met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Komplimentêre tee, koffie en beskuit word voorsien. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en slim-TV met Netflix, Disney Plus en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n sonnige stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Kombuisie
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Heleen K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plek. Baie rustige omgewing. Ons het lekker gebraai en rustig geslaap.
Okt 2025
Deidre S
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean and cozy. Very pleasant stay, lovely guest room, well appointed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Marius P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en veilige omgewing. Ons kan Toekoms Inn definitief aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Verder het ons rustig gebly en...
Sien meer
Sep 2025
Kobus M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Dit was 'n heerlike verblyf. Baie dankie aan ons vriendelike gasvrou en gasheer.
Aug 2025
Louise P
Gesin met tieners
5.0
Plattelandse gasvryheid en vriendelikheid! Dit was slegs vir een aand, maar was 'n lekker aand.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nodette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Buffelsvlei, House, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Toekoms Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Buffelsvlei, House, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b88ec2b7f288f1b74ddf814d69818911af0c0b11e25f758cd38a968ec12bb7760d6b1f50bb0405adbf21adebdafcfee0cad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 3 mense 17 5 1 5 Buffelsvlei House 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -30.726259113488 26.712836624062
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang