Topanga 10

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Pumza D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

It was a wonderful stay and a stay worth repeating. Enjoyable stay with my teenage kids and family. Picturesque place, clean and beautiful with WiFi. Thank you to Malie for making sure we had a nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mapule N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Enjoyed our stay, irrespective. We were relocated to Topanga 16 and our stay there was good. Though the mattress in the main bedroom needs to be replaced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Had a great time. It was comfortable and memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odile G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Peaceful, relaxing. My stay was very satisfactory.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith C
Kort verblyf
3.8
Apr 2025

The view and location were great; however, there is room for improvement in the apartment. The place was in a great location with an amazing view. The management was very helpful when we were not able to get through to the host. The only thing that was disappointing was that there was no WiFi, smart TV, or DStv, and the dishes were greasy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Bongani M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Okt 2025

Great place, value for money. Quite a peaceful place. Hardly stayed during the day as we were enjoying the beautiful coast and sightseeing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2025

Ongemaklik en vervelig. Kort onderhoud: Al die stoofplate is nie in 'n werkende toestand nie. Beligting binne is swak, baie donker. TV-netwerk is onvoldoende, paar kanale is baie swak. Die twee banke in die sitkamer is baie ongemaklik en moet vervang word. Bed is ongemaklik en moet opgegradeer word. Extracting fan in die badkamer raas en moet vervang word. Alhoewel die tarief billik is, kan ek dit nie aanbeveel nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Willem N
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker, skoon, veilig Baie lekker van fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Topanga 10
More Willem Ek is baie bly julle het julle verblyf daar geniet. Baie dankie vir julle terugvoer, ek waardeer dit regtig baie. Baie dankie vir jul ondersteuning, ek waardeer dit. Lekker dag.

Lynn-rae S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Relaxing home away from home. We absolutely loved our stay at Topanga. Our unit was perfectly situated near the pool so we could watch the kids from the patio. Our sea view was stunning in the morning. We didn't want to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theo S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Dit was baie aangenaam. Dit is baie stil en daar is geen klagtes nie. Dit is naby die see en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Topanga 10
More Theo Baie dankie vir die terugvoer Ek is bly julle het van ons plekkie gehou en dat julle dit geniet het. Dit was vir ons 'n voorreg om julle by Topanga te kon ontvang Dankie vir julle ondersteuning. Ons waardeer dit baie Lekker dag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Malie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholson Avenue, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3f2a8bed070287e437be582b63f9090978b95a028a557ee204c61a626c47ebb47dc6816fcdd8cd0317ece36407d4c8dddb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 5) 20 5 1 5 Nicholson Avenue Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8321373431 30.395630777291
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang