Topanga 51
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 77 Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Topanga 51 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Topanga-kompleks, naby die strand in Uvongo en naby verskeie winkels en geriewe, wat dit ideaal maak vir gaste wat naby die kus wil wees.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien en toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.
Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met sitplek. Gaste het toegang tot die omheinde gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en tuine. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 748
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 77 Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
77 Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang