Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Kamer 1
- B&B
- Kamer 2
- B&B
- Kamer 3
- B&B
- Kamer 4
- B&B
- Solderkamer 5
- B&B
- Solderkamer 6
- B&B
- Kamer 7
- B&B
Huisreëls
Aandete kan spesiaal voorberei word met vooraf reëling. 'n Driegang-aandete word om 18:30 bedien.
Kinders van 12 jaar en ouer is welkom in die plaashuis teen die volle volwasse tarief.
Wees asseblief ook te alle tye verantwoordelik vir u kind tydens u verblyf om beserings of skade aan eiendom en besittings te voorkom.
Die gashere kan nie die optrede van hul troeteldiere antisipeer nie. Hou asseblief te alle tye toesig oor u kinders wanneer hulle met of naby die diere speel.
Moenie rook in die huis nie. Asbakke is beskikbaar op die stoep en op tafels in die tuin. Wees asseblief bedag op ander gaste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mataffin Macadamia Village, Mbombela (Nelspruit), 1205, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang