+22
Selfsorg in Arniston

Torr House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R780.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

U gebruik die perseel en alle toerusting op eie risiko en sal Etna's Southern Tip (Edms) Bpk of die huiseienaars nie verantwoordelik hou vir enige verliese of skade tydens u verblyf nie.
U verstaan verder dat indien u die toegelate aantal huurders (kinders ingesluit) oorskry, of 'n steurnis veroorsaak deur luidrugtige partytjies te hou, u die eiendom onmiddellik moet ontruim! Geen luidrugtige partytjies word toegelaat nie. Geen 21ste- of matriekpartytjies word toegelaat nie. Slegs die toegelate aantal persone (kinders ingesluit) word per eiendom toegelaat. Indien u hierdie getal oorskry, sal u gevra word om die eiendom onmiddellik te ontruim. Reg van toegang voorbehou deur die bestuur. Geen persone onder 21 sonder behoorlike volwasse toesig word toegelaat nie. Maak seker van u keuse, aangesien u nie van huis kan verander met aankoms nie. Geen byle vir houtkap word toegelaat nie. Geen meubels mag onder enige omstandighede rondgeskuif word nie. Gebruik die alarmstelsel van die huis/woonstel soos verduidelik in die boekie of deur die agent wanneer u inklok.
As u huis troeteldiervriendelik is, word troeteldiere nie op enige meubels toegelaat nie.
Volle betaling moet Etna se bankrekening vee voordat sleutels oorhandig kan word.
Geen terugbetaling vir verkorte verblyf nie.
Inkloktyd: 14:00 en uitkloktyd 10:00.
Beurtkrag:
Bring asseblief lanterns of ligte.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 230
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 230
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 230
per nag (plek vir 6)
Bespreek

11 Sixth Avenue, Arniston, Arniston, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13f9afabe489116a75c8e391b44de941c44cbb3190e04ab84cf52fa22b9c4e83c9fbef103c1d68aaa1d4f4b0074712de6391?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 230 per nag (plek vir 6) 11 Sixth Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.665290085221 20.225578615344
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang