+27
Tentekamp in Phalaborwa

Tot Hier Toe - Ikhaya Ndlovu

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Carina F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Soos Eden. Pragtig, skoon en netjies. Sentraal geleë. Gasheer en vrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gekuier, sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mone M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

It is a welcoming and beautiful place to stay. We will definitely go back. It was a lovely experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Great oorslaap plek in Phalaborwa. Great plek. Baie nice kuier area en swembad. Vrolik en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflike, goed ingerigte, netjiese blyplek en baie goed geleë. Gerieflike, goed ingerigte, netjiese blyplek en baie goed geleë. Het baie lekker gebly en gekuier saam met die gasvrou en gasheer - baie vriendelike gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kop en skouers bo die res! Fantastiese verblyf net buite die wildtuin. Gasheer het ongelooflik baie moeite gedoen en is baie vrygewig - yskas was vol versnaperinge en drankies, verwelkoming was warm, vuurtjie was gesellig en niks moeite was te veel vir hulle nie. Tente is baie mooi en het alles en meer binne. Badkamer is in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alugumi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

It was memorable. The place is fantastic and the people are the friendliest. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vriendelik, skoon en bo verwagting! Puik diens, pragtige skoon blyplek met alles wat mens nodig het en nog meer. Ons was regtig baie, baie beïndruk en sal vir seker die plek kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakobus H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonderlik, fantasties net te kort! Ons is vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Dit is ons 5de keer en sal vir seker weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deidre
Tot Hier Toe - Ikhaya Ndlovu
Altyd 'n plesier om julle by ons te verwelkom! 1ste keer hier kom kuier as vreemdelinge en gery as vriende! Kan nie wag om julle terug te verwelkom en te bederf nie!

Busisiwe S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Good hospitality. The place was close to Kruger National Park, it was safe, it was clean, they refill the coffee tray and the fridge every day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Soul recharging. Wonderful stay, refreshing, beautiful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deidre
Tot Hier Toe - Ikhaya Ndlovu
We look forward to welcoming you back soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 200
20 % AF
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
20 % AF
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
20 % AF
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Bataleur Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe98eb69ff22447c9f7a6b037c4a5e6ec67bc0c86d38e037dcb4bb3ee3c61983ed5dd1385701f0080ba87e1fcac813ee1c1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 11 Bataleur Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.9273432 31.1522678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang