Touch of class
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patricia-weg 1b, Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 490 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Touch of Class bied gerieflike selfsorgverblyf in Ballito, KwaZulu-Natal. Of jy nou 'n vakansieganger is of die dorp vir sakedoeleindes besoek, hierdie verblyf is 'n uitstekende keuse.
Verblyf word in die hoofhuis en die woonstel gebied en albei het privaat badkamers. Die eenhede is deftig ingerig en het gemaklike beddens, sagte duvets en skoon linne wat 'n goeie nag se slaap verseker. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en is met moderne kombuisgeriewe, eetareas en sitareas toegerus. Daar is ook TV's met toegang tot Netflix en gratis WiFi.
Buite elke eenheid is daar 'n onderdakbraai-area. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Verskeidenheid restaurante en winkelsentrums is naby geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Nokulunga Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Patricia-weg 1b, Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patricia-weg 1b, Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom