Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Town View

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsweg 53, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Town View bied gemaklike selfsorgverblyf in 2 gemeubileerde woonstelle wat smaakvol versier is. Die woonstelle is in 'n veilige kompleks in die noordelike buurt, Clarendon, in Pietermaritzburg geleë. Die kompleks bied toegang tot die stadskern, die Royal-skougronde en die Liberty Midlands Mall.

Elke woonstel het 'n oopplan-kombuis en -leefarea met lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Daar is onderdakparkeerplek, toegang via 'n afstandbeheerde hek en parkeerplek van die straat af vir gaste.

Die kompleks is 3 km van die stadskern en Liberty Midlands Mall af. Die Victoria Square-winkelsentrum is 600 m van die kompleks af en bied winkels en restaurante.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Amanda S
Saam met lewensmaat
5.0
Verrassend en aangenaam. Baie aangename en netjies toegeruste eenheid. Goeie ligging en veilig. Naby winkelsentrum met restaurante, ens. Ruim eenheid.
Aug 2024
Marlene F
Saam met vriende
5.0
Netjies en skoon plekke, gasheer behulpsaam en vriendelik. Baie lekker gebly, gasheer was daar om ons te ontmoet en deur die plek te vat.
Feb 2024
Elmarie W
Saam met vriende
5.0
Lekker. Netjiese, skoon woonstel. Goed geleë. Gerieflik, veilig en stil.
Nov 2023
Petra P
Saam met vriende
5.0
Ideaal gewees vir wat ons nodig gehad het! Alles is in orde, skoon, netjies en gerieflik. Al wat kort is 'n broodplank en 'n ordentlike rasper!
Okt 2023
Colin M
Saam met vriende
5.0
Ongelooflike diens Die eienaar en sy gesin het werklik uit hulle pad gegaan om ons te help toe daar 'n probleem met die bespreking was. Sulke diens ga...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Robertsweg 53, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Town View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsweg 53, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA25lLCpvCMrArBQJHMEj8HJo09ox3GnACZoC59p09hTsmWm0fI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 53 Roberts Road Clarendon 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.599003390558 30.364834898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang