9 gaste
4 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Summerfield Farm House, Old Main Road R103, Balgowan, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Tranquil Farm Stay Greene Farmhouse is die perfekte wegbreek in die pragtige KwaZulu-Natalse Middellande. Hierdie verblyf is op 'n plaas wat aan die skool Michaelhouse grens en oor 400 hektaar strek wat 'n 100 hektaar-woud insluit. Gaste kan baars visvang en in die woud stap.
Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 1 kind en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers, asook 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelslaapbank vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitplek en 'n TV.
Daar is 'n pooltafel, bordspeletjies, 'n kaggel en 'n stoep met pragtige uitsigte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elsie Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Summerfield Farm House, Old Main Road R103, Balgowan, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tranquil Farm Stay Greene Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Summerfield Farm House, Old Main Road R103, Balgowan, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang