+11

Tranquil Garden Nest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 25 Komeet Street, Valley View, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Tranquil Garden Nest is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n welige tuin op die eienaar se perseel in Mbombela (Nelspruit). Die kothuis het 'n privaat ingang en is ideaal vir enkelreisigers, sakereisigers of klein gesinne.

Die smaakvolle oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n matras vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n eetarea en 'n asemrowende uitsig oor die tuin. Daar is ook 'n losstaande braai en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dirk V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent, clean, safe, well equipped. Just excellent. We have been here a few times before. Very convenient and excellent accommodatio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Julian C
Saam met vriende
5.0
Beste in Mbomela! Tranquil Garden Nest is 'n besondere akkommodasie! 'n Pragtige eenheid reg langs 'n natuurreservaat met pragtige voëls in die bome e...
Sien meer
Jul 2025
Innocencia M
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil. Very relaxing and Dorette and her husband were very nice and helpful. Everything that was outlined in the description was the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Liezl N
Saam met lewensmaat
5.0
Luuks, rustig, alles wat jy nodig het is daar. Natuurskoon is pragtig. Ek kan nie meer klem op le oor hoe luuks dit vir die prys is nie. Die gasvryhei...
Sien meer
Mei 2024
Carla W
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike atmosfeer en vriendelike verwelkoming. Dit was 'n paradys. Benewens die moderne, weelderige blyplek en woongeriewe was die akkommodasie in 'n...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 25 Komeet Street, Valley View, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Tranquil Garden Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 25 Komeet Street, Valley View, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA945cbd3d8b16cb5c2bbc30e3f157a8a03ce59bcbaa38029954d0ee6a742c816cead9c5deb0c3a6b86b3b5e16b5040590b11f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 25 Komeet Street Valley View 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.501207658204 31.008762723314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang