4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Doringboom Street, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Tranquil Haven is 'n bekoorlike eenheid in die hartjie van Randburg. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van hoofpaaie. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die 2 gedeelde badkamers het elk 'n toilet, wasbak en óf 'n bad óf 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Etenstafel met 2 sitplekke is beskikbaar. Die sitarea het 'n TV en 'n gemaklike rusbank.
Dié eenheid lei na 'n tuin en 'n stoep met buitesitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 73
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2 Doringboom Street, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng
- Gaste dink Tranquil Haven het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Doringboom Street, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang