+75
Selfsorg in Lüderitz

Tranquility Self-Catering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Liezel L
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Heerlik gebly in pragtige kamers. Ons was 'n groep van 8 mense wat in 4 verskillende kamers gebly het. Ons almal het lekker gebly. Daar was koffie, tee, suiker, melk, beskuit en 'n botteltjie water vir elkeen in die kamers. Dit is baie sentraal geleë en stapafstand na die dorp en is oorkant die museum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jde A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gawe gasheer en gasvrou en lekker gekuier in hul eenheid. Ons het baie lekker gebly by Tranquility Self-Catering met 'n fantastiese gasheer. Hy het ons verwelkom en ons baie tuis laat voel, en ook vroegoggend met ons vertrek was hy daar om te groet. Daar was 'n heerlike verrassing van verversings vir ons in ons eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly. Beste gasvrou. Ja, baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw En Antonette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Het 3 dae in eenheid 5 gewoon en dit was ruim en gerieflik. Eenheid 5 was super skoon en netjies. Verwelkomingsgeskenkmandjie vol verrassings. Naby alles. Almal baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Regte atmosfeer en waarde. Beste gastehuis wat ek ervaar het in Namibië. Gasvrou was beiderhand vir enigiets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend! Baie behulpsame en vriendelike gasheer. Die beste en grootste verwelkomingsgeskenk nog ooit ontvang. Baie gerieflik, skoon, netjies en alles in werkende toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Peaceful. Glorious. Quiet. This is a beautiful spot! Close to the nearby restaurants and the maritime museum, this place really amazed me. We were greeted by a quiet garden, contrasted by the busy roads surrounding the accommodation. Felt like a little home in a neat jungle. The room was clean, neat and tidy, and we were spoilt with tea, coffee, cereal and lovely shampoos and conditioners. Cannot recommend this spot enough! Will be back in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Skoon en netjiese oornag stop in Luderitz. Ons familie groep van 6 mense het een aand oornag by Tranquility. Ons ontvangs was vriendelik en behulpsaam, en geriewe was skoon en netjies, perfek vir ons behoeftes. Daar was ook 'n nagwag wat gekyk het na die voertuie buite in die straat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Nachtigal Street, Lüderitz, Karas

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPAWFZCj4NFIcX7hBAbjsBOLqjpSPjCeUwIqUtfwduXAHGCzyJ3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 1 Nachtigal Street Lüderitz Karas 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.647516238156 15.152383446693
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang