Tranquillity Guesthouse JHB
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Sweet-William Street, Terenure Extension 15, Kempton Park, 1619, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Tranquility Guesthouse JHB is in Kempton Park, 'n stad in die Oos-Rand-streek van Gauteng, geleë en is die ideale plek vir 'n paartjie, sake- of enkelreisiger.
Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en linne word voorsien.
Verder is daar 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n aangewese werksarea.
Buite op die balkon is daar 'n lieflike uitsig oor die tuin en die woonbuurt. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Sweet-William Street, Terenure Extension 15, Kempton Park, 1619, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Sweet-William Street, Terenure Extension 15, Kempton Park, 1619, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang